Jeffrey Tambor

Jeffrey Tambor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jeffrey Michael Tambor
Geboorte 8 Julie 1944 (1944-07-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1972–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeffrey Michael Tambor (gebore 8 Julie 1944) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente How the Grinch Stole Christmas (2000) en Hellboy (2004), en in die televisiereekse Arrested Development (2003) en Transparent (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy